Taylor Swift maak geskiedenis by Grammy’s

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Tyla van SA sing haar eerste Grammy los

LOS ANGELES. – Taylor Swift het geskiedenis gemaak by vanjaar se Grammy-toekennings as die eerste persoon om die kategorie vir Album van die Jaar vier keer te wen.

Sy het haar nuwe album tydens haar bedankingstoespraak aangekondig. Swift het die toekenning by sanger Celine Dion ontvang wat onverwags haar opwagting gemaak het ten spyte van haar gesondheidsprobleme.

Miley Cyrus, Billie Eilish en Victoria Monét het ook toekennings gewen.

Bronne: BBC, The Sun, Reuters

Lees ook: Tyla van SA sing haar eerste Grammy los