Beurtkrag deur die dag opgeskort

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vrou in hegtenis wie se troetelleeu in Bentley rondry

Eskom het gister aangekondig beurtkrag sal deur die dag, tussen 10:00 en 16:00, opgeskort word.

Hulle het gesê die verandering is weens beter opwekkingskapasiteit en minder elektrisiteitsgebruik deur die dag.

Fase 1-beurtkrag word ingestel van 05:00 tot 10:00 wanneer beurtkrag opgeskort word tot 16:00. Fase 2-beurtkrag word dan ingestel vanaf 16:00 tot 05:00.

Eskom het gesê enige veranderinge sal aangekondig word. Dit is moontlik dat die skedule die naweek sal verander.

Bronne: The Citizen, My Broadband, Loadshedding.com

Lees ook: Vrou in hegtenis wie se troetelleeu in Bentley rondry