Beurtkrag deur dag opgeskort

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Japan se oudste persoon sterf op 116

Eskom het aangekondig beurtkrag sal vandag opgeskort word vanaf 12:00 tot 16:00 waarna fase 2 tot middernag ingestel sal word.

Vanaf middernag tot môre 16:00 sal dit dan weer opgeskort wees. Die nuwe beurtkragskedule sal môre aangekondig word.

Eskom het die afskaal in beurtkrag aan ‘n verbetering in opwekkingskapasiteit toegeskryf. Hulle monitor steeds die kragstelsel.

Bronne: BusinessTech, My Broadband, The Citizen

Lees ook: Japan se oudste persoon sterf op 116