Pa en seun vlieg tot onlangs saam

Deel hierdie storie / Share this story

WES-KAAP. – Derek- en Chris Lord wat onderskeidelik in 1977 en 2004 leerlinge aan Paul Roos Gimnasium was, het tot onlangs nog saam kommersiële vlugte vir SA Airlink onderneem.

Dit was totdat die jonger Lord-vlieënier sy eie vlugte toegeken is.

Lees die plasing van die skool hier onder:

Old Boys Derek Lord (1977) and Chris Lord (2004), conduct a father-and-son combination in the cockpit after completing their last commercial flight together on Airlink before Chris was awarded his own command.

Bron: Paul Roos Gymnasium Old Boys

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel