Kom eet Kersdag by die Horseshoe Inn en ontspan

Deel hierdie storie / Share this story

Moenie bekommerd wees oor kosmaak vir Kersdag nie, kom eet sommer by die Horseshoe Inn Kimberley. Tussen 12:00 en 15:00 kan jy ‘n heerlike voorgereg van stokvis goujons kry. Gammon, hoender, beestong en allerlei lekker bykosse vir hoofgereg en malvapoeding met vla of kaaskoek en roomys vir nagereg.

Bespreek nou jou plek om teleurstelling te voorkom, skakel 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].

*ADVERTENSIE

Lees ook: Bespreek die Horseshoe Inn vir jou jaareindfunksie