Lees ook: Verdagte vir moord op ma en seun vandag eers in hof
Eskom het voorlopig nuwe beurtkragfases vir vandag aangekondig. Fase 3-beurtkrag is nou tot 16:00 ingestel.
Van 16:00 tot 20:00 sal dit na verwagting fase 4-beurtkrag wees en dan van 20:00 tot 05:00 fase 5-beurtkrag.
Die res van die skedule sal later vandag gegee word.
Eskom het gesê die nuwe skedule is as gevolg van beter opwekkingkapasiteit en die noodreserwes wat weer opgebou is.
Bronne: eNCA, Eskom, BusinessTech, My Broadband
Lees ook: Verdagte vir moord op ma en seun vandag eers in hof



