Oscar Pistorius se parool Vrydag oorweeg

Deel hierdie storie / Share this story

Die paroolraad gaan Vrydag beslis of Oscar Pristorius op parool vrygelaat kan word.

Singabakho Nxumalo, woordvoerder vir die DKD, sĂȘ die oorweging of Pistorius vir sosiale herintegrasie geskik is, aldan nie, sal volgens die departement se prosedurehandleiding plaasvind.

Nxumalo sĂȘ die DKD is gevolglik nie in staat om enige moontlike uitkoms te voorspel nie.

“Korrektiewe toesig en die paroolraad is onafhanklike strukture en behoort toegelaat te word om hul dienste te lewer sonder enige inmenging of invloed.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel