Lees ook: Agt winkels in brand in Johannesburg-sakekern beskadig
Die wetsontwerp vir die privaat gebruik van dagga is die week in die parlement aanvaar. Dit sal nou na die nasionale raad van provinsies vir oorweging gestuur word.
As dit deur die beraad aanvaar word, sal dit na die president gestuur word om dit ’n amptelike wet te maak.
Die wetsontwerp is in 2020 voor die parlement gebring om die sogenaamde Prince-uitspraak aan te spreek wat in 2018 die reg van Suid-Afrikaners om dagga in hulle privaat wonings te gebruik erken het.
Bronne: IOL, Algoa FM, The Africa, News365
Lees ook: Agt winkels in brand in Johannesburg-sakekern beskadig



