Nog geen verdere gevalle van voëlgriep in Wes-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Voëlgriep in Wes-Kaap aangemeld

WES-KAAP. – Die direkteur verantwoordelik vir dieregesondheid in die Wes-Kaap het aan Daily Maverick bevestig daar was nog geen verdere gevalle van voëlgriep in die Wes-Kaap nie.

Hierdie provinsie was die vyfde en laaste wat deur voëlgriep getref is. Die ander provinsies was Gauteng, Mpumalanga, die Vrystaat en Limpopo.

Siek hoenders is uitgesit en daar word nou ’n vermindering in voëlgriepgevalle verwag.

Dis goeie nuus vir die komende feesseisoen, wanneer die vraag na hoenders en eiers toeneem, is die verwagting dat die prys van hierdie items sal daal soos die situasie normaliseer.

Bronne: Daily Maverick, Polity, VN Explorer

Lees ook: Voëlgriep in Wes-Kaap aangemeld