KYK: Hamas-wapenhoof dood in Israelse lugaanval

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Dodetal in Gaza steek 10 000 verby

ISRAEL. – Israel het bevestig hulle het Hamas se wapenhoof in ’n lugaanval gedood.

Abu Zina, wat ’n spesialis was in die ontwikkeling van ammunisie en vuurpyle, is die week dood na ’n lugaanval deur die Israeli-weermag.

Die weermag het die pakhuis wat Hamas gebruik om wapens te vervaardig opgeblaas en die beeldmateriaal op sosiale media gedeel.

Bronne: The Sun, Al Arabiya, Rediff

Lees ook: Dodetal in Gaza steek 10 000 verby