Bring die hele gesin en geniet ‘n pretdag saam met jou geliefdes terwyl die fietsrykompetisie plaasvind. Die publiek is welkom – toegang is gratis!
Datum: Sondag, 12 November
Tyd: 07:00 tot 13:00
Plek: Windhoek Draught Park Stadion, Kimberley
Om deel te neem aan die reis, besoek www.spu.ac.za en om ’n stalletjie te bespreek, stuur ’n e-pos aan [email protected] of skakel Chad 063 366 7745 of Feroza 081 732 1220.

*ADVERTENSIE
Lees ook: The SPU Vice-Chancellor’s Cycle Challenge takes place on Sunday, 12 November



