Vissmeer terug op die rak

Deel hierdie storie / Share this story

Die gewilde vissmeer, Redro, sowel as Peck’s Anchovette is weer op die rak beskikbaar.

Pick n Pay het op hulle sosialemediablad bekendgemaak die gesogte smere wat van die mark onttrek was, is nou weer in hul winkels verkrygbaar.

FiND iT het gedurende Januarie 2022 berig die besluit om die produk te onttrek is reeds gedurende 2021 deur Pioneer Foods gemaak omdat die aanvraag na die produkte minder geraak het.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel