Dit is ‘n moderne en veilige winkel met veilige parkering. Indien jy onseker is watter vleis om te koop, sal hul groot verskeidenheid van klaar verpakte produkte dit vir jou makliker maak, maar ook sal hulle jou met graagte help vir enige spesiale versoeke of bestellings! Gaan kyk gerus. #BeefmasterSA #BeefmasterFactoryShop #iBeef #BestBeef #meatconoisseur #Braai #Vleissnitte #Speserye #shopping
*ADVERTENSIE
Lees ook: Beefmaster speel ’n betekenisvolle rol in Suid-Afrikaanse beesvleisbedryf



