Hond in ‘bendekruisvuur’ raakgeskiet, maar oorleef

Deel hierdie storie / Share this story

Waarskuwing! Die foto’s in die berig kan sensitiewe lesers ontstel.

WES-KAAP. – ‘n Reun genaamd Soldier het oorleef nadat hy glo in kruisvuur van bendes in Mitchells Plein raakgeskiet is.

Volgens die Animal Welfare Society of South Africa is die beseerde dier Maandag na hul hospitaal gehaas waar hy gestabiliseer is.

Soldier sal in hulle sorg bly totdat hy volkome herstel het.

“Please keep him in your thoughts and prayers.”

Besoek die department se sosialemediablad vir meer besonderhede.

Foto’s: Animal Welfare Society of South Africa

Bron: Animal Welfare Society of South Africa

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel