Verskeie weerwaarskuwings uitgereik

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Oorlog tusen Israel en Hamas eis duisende

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir die week uitgereik.

Daar is ’n oranje vlak 5-waarskuwing vir swaar reën met ’n vloedgevaar in die Oos-Kaap uitgereik. ’n Oranje vlak 6-waarskuwing vir swaar reën en vloede het op KwaZulu-Natal betrekking.

Reën word vir môre vir die oostelike dele van die land voorspel. Warmer weer word vir Woensdag verwag, maar Suid-Afrikaners word steeds gewaarsku om weervoorspellings dop te hou.

Bronne: IOL, EWN, The Citizen

Lees ook: Oorlog tusen Israel en Hamas eis duisende