Israel val universiteit aan wat glo deur Hamas gebruik word                              

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vyf Hamas-vuurpyle tref skool, huise

ISRAEL. – Die Israeliese weermag het vandag bevestig hulle het ’n Islamitiese universiteit in Gaza uit die lug aangeval.

Die weermag het gesê Hamas het die universiteit gebruik om hulle lede op te lei en wapens te ontwikkel en vervaardig.

Die Die Israeliese weermag het vandag verskeie lugaanvalle in Gaza uitgevoer.

Bronne: The Jerusalem Post, Jewish Insider, Firstpost

Lees ook: Vyf Hamas-vuurpyle tref skool, huise