Lees ook: Hamas dreig om gyselaars dood te maak as Israel burgers aanval
ISRAEL. – Verskeie buitelanders is ontvoer, vermis, beseer of vermoor tydens die aanval op Israel deur Hamas die naweek.
Verskeie van die vermiste buitelanders was by ‘n musiekfees waar Hamas ook Saterdag toegeslaan het.
Van die lande het bekend gemaak hoeveel van hulle burgers vermis, ontvoer, beseer of vermoor is. Altesaam 116 buitelanders van verskeie lande, insluitend die VK, VSA en Thailand, het omgekom. Verskeie persone word vermis en is moontlik ontvoer, terwyl talle buitelanders reeds in die konflik beseer is.
Bronne: EWN, ECR, Al Jazeera
Lees ook: Hamas dreig om gyselaars dood te maak as Israel burgers aanval



