Oliepryse styg na Hamas-aanval

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Dodetal in Israel-Palestynse konflik styg tot byna 1 200

Oliepryse het na Hamas se aanval op Israel met 5% gestyg. Die prys van Brent-ruolie het met R85 tot R1 703 vir ’n vat opgegaan.

Die konflik tussen Israel en Palestina kan uitbrei, wat die skerp styging in pryse veroorsaak.

Dit is waarskynlik dat die brandstofpryse in Suid-Afrika ook negatief sal geraak word weens die konflik.

Bronne: Euronews, IOL, The Telegraph

Lees ook: Dodetal in Israel-Palestynse konflik styg tot byna 1 200