Wyle Derek Watts met ‘n Safta-toekenning vereer

Deel hierdie storie / Share this story

Wyle Derek Watts is op 30 September vir sy lewenslange bydrae tot die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf vereer met ‘n Lifetime Achiever Award tydens die 17de Safta- (South African Film and Television Awards) toekenningseremonie.

Watts is onlangs op 22 Augustus oorlede en was ‘n ondersoekende joernalis en televisieaanbieder vir Carte Blanche op DSTV.

Hy het onlangs sy stryd teen kanker verloor.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel