Weerdiens waarsku teen hittegolwe

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Indiese biljoenêr en seun dood in vliegtuigongeluk in Zimbabwe

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir hittegolwe wat in vier provinsies tot môre sal duur.

Die waarskuwing is vir hittegolwe in die Vrystaat, Noord-Wes, Oos-Kaap en Gauteng. Daar is ook ‘n waarskuwing uitgereik vir brandgevaar in die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Limpopo en KwaZulu-Natal.

Mense word gewaarsku om uit die son te bly en baie water te drink.

Bronne: IOL, The Citizen, News24

Lees ook: Indiese biljoenêr en seun dood in vliegtuigongeluk in Zimbabwe