‘Onwettige myner’ dood toe klip hom hom tref

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Verdagte in Ben Gumbi-moord se borgaansoek heropen

APEL, LIMPOPO. – ’n Beweerde onwettige myner is gister oorlede na ’n klip op hom geval het.

Die man (39), oorspronklik van Mosambiek, was glo besig om onwettig chroom te myn in Atok toe ’n klip op hom val. Hy is op die toneel dood verklaar.

Die provinsiale polisiekommissaris het gewaarsku teen deelname aan onwettige mynery.

Bronne: IOL, The Citizen, SABC

Lees ook: Verdagte in Ben Gumbi-moord se borgaansoek heropen