Vrou van Noord-Kaap steeds vermis na ‘n jaar

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Agt mense doodgeskok in Kaapstad na storms

SUTHERLAND, NOORD-KAAP. – ‘n Vrou van die Noord-Kaap wat verlede jaar as vermis aangemeld is, is steeds nie gevind nie.

Lydia van Wyk (73), wat by haar dogter op Sutherland gaan kuier het, is op 26 Januarie 2022 deur haar dogteras vermis aangemeld.

Lydia is laas gesien op die De Bron-plaas naby Sutherland waar sy by haar dogter gekuier het. Sy het ‘n bruin rok aangehad toe sy verdwyn het. Sy is 1.5 m lank, slank met grys hare en praat Afrikaans. Enigeiemand met inligting word aangemoedig om kapt. Marius Malan by 082 495 6638 te skakel.

Bronne: IOL, The Africa, DFA

Lees ook: Agt mense doodgeskok in Kaapstad na storms