Lees ook: Vrou van Langa wat glo kookwater op seuntjie gooi kry borg
KAAPSTAD. – 14 mense is haweloos gelaat na ’n brand in ’n informele nedersetting naby Langa. Sewe shacks het afgebrand.
Die wind het die brand glo vererger en veroorsaak dat dit versprei het. Die oorsaak van die brand is nie bekend nie.
Raadslid Thembelani Nyamakazi het gesê hy is dankbaar niemand is beseer nie, maar is hartseer dat hulle haweloos gelaat is en nêrens het om heen te gaan nie.
Bronne: IOL, Discount Mags, VN Explorer
Lees ook: Vrou van Langa wat glo kookwater op seuntjie gooi kry borg



