Barry Steenkamp, Reeva se pa, oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

Barry Steenkamp (80), die pa van wyle Reeva Steenkamp, is Donderdagaand op 14 September 2023 vroeg in sy slaap oorlede.

Die Reeva Rebecca Steenkamp Foundation het die aankondiging op sosiale media gemaak en gesê hy is ivreedsaam in sy slaap oorlede.

“We find solace in the knowledge that he is now with his beloved Reeva.”

Reeva sou op 19 Augustus 40 jaar oud geword het. Sy is deur Oscar Pistorius doodgeskiet wat wag om te hoor of hy eerdaags op parool vrygelaat sal word.

Bron: Reeva Rebecca Steenkamp Foundation

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel