Kyk video: 2.2 miljoen liter rooiwyn vloei deur dorp toe tenks bars

Deel hierdie storie / Share this story

SÃO LOURENÇO DO BAIRRO, PORTUGAL. – Twee wyntenks by Destilaria Levira het Sondag 10 September 2023 gebars.

Dit het veroorsaak dat ongeveer 2.2 miljoen liter rooiwyn in ‘n vloed van ‘n besondere smaak en geur in die klein dorpie Levira se strate laat afloop het.

Die distilleerdery het gesê hulle sal die opruimingswerk se koste dra terwyl owerhede die skade herstel en die probeer keer dat die alkohol nie plase van die omgewing, watervoorraad of wingerde affekteer nie.

Bronne: NPR, The Guardian en New York Times

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel