Mej. Veltieland 2023: Vier elegansie

Deel hierdie storie / Share this story

Hoërskool Duineveld omtrent gons van opgewondenheid soos die langverwagte Mej. Veltieland skoonheidskompetisie nader.

Hierdie geleentheid, wat op 26 September 2023 om 18:00 in die Duineveld Suid-Saal plaasvind, beloof om ‘n aand van glans, talent en gemeenskapsgees te wees. FiND iT het aan boord gekom as mediaborg en sal oor die volgende twee weke die 10 finaliste een vir een aan lesers bekendstel.

Isebel Hattingh, hoofkoördineerder, sê die deelnemers is in groepe van twee verdeel om projekte aan te pak. “Die fondse van die vyf projekte, wat insluit ‘n fliekaand, trivia-aand, talentaand, ‘homecoming dance’ en ‘n hokkie ‘fast five funday’, word gebruik om by te dra tot die koste van die kroningsaand.”

Die span het ook op 2 September ‘n ma- en dogtertee gehad, wat saam met Jak de Priester aangebied is. “Die meisies en hulle ma’s moes elk gasvrouens wees vir twee tafels wat hulle self moes opmaak en die kaartjies voor verkoop het. Dan was ons liefdadigheidsprojek om die gemeenskapsorganisasie, FURever, te ondersteun. Hulle het oor die R9000 vir die organisasie ingesamel om te help met hulle veearts rekeninge en meer as ‘n ton honde/kat kos ingesamel.”

Verder het die deelnemers vir twee naweke saam met die organisasie uitgegaan na minder bevoorregte areas waar hulle gehelp het om kos uit te deel vir honde wat in nood is.

Gaste kan uitsien na ‘n optrede deur die talentvolle Willem Botha as gaskunstenaar. Mari-Leen Bauermeister, ‘n bekende mode-ontwerper, maak die pragtige rokke waarin die finaliste op die verhoog sal deelneem. Haar skeppings sal die skoonheid en elegansie van die deelnemers beklemtoon en al dié rokke sal ook na aanvang van die aand te koop wees.

Hier is die 10 finaliste:

Marie Alberts
Zanelle Brink
Lizelle Human
Mari Human
Lee-Ann Kok
Ruchelle Kotze
Mia Louw
Dané Naude
Karlien Rossouw
Romé Swart

Borge wat die aand moontlik maak:

  • Superspar Kalahari Mall – Monique Germishuys
    • Klank
    • Verversingsverpakking
  • Upington Toyota – Elsabe Gresse, Zerica van Zyl
    • Vervoer Willem Botha
    • Pre-drinks & area
  • Browns Manor – Isabel Brown
    • Verblyf Willem Botha
  • Brushed up – Nadia Whitehead
    • Grimering van finaliste
  • Salon Meraki – Marlene Brits
    • Hare van finaliste
  • Salon Mooi Noi – Carien Carstens Vlok
    • Hare van finaliste
  • Tent Rent Company – Louis van der Walt
    • Dekor
  • Karien Stolpers – KSD
  • Frank Swiegelaar Produksies
  • NC – Sound – Attie Steenkamp

Verversings – Kalahari Superspar / Bean Tree

Pre-drinks – A Pretty Occasion

Borgelys vir liefdadigheid:

  • Agri Solar
  • Dairymaid
  • Gordonia Glass & Aluminium cc
  • Nel & Vennote
  • UPIGROW
  • Mcdonalds Transport
  • Browns Manor
  • Redira
  • Ocean Basket
  • Perfect Panel beaters
  • All Plant Hire
  • PPH
  • Raylin
  • Glosam Mine
  • ASJ v Rensburg Beleggings
  • Elron Motors
  • Unicorn Cloud
  • CTM Upington
  • Groenweide Boerdery
  • Debbie Breedt – Wiskunde hulpsentrum
  • Carpe Diem Raisins
  • Clinic Juline
  • Bushmanland Accomodation
  • Mahindra Upington
  • Sanco
  • BB Spares
  • Fit-it Upington
  • Salon La Vida
  • The Butcher & Grill
  • Specsavers
  • Asquith M’Gregor Design Studio
  • Glasfit
  • URB sellulêr – MTN Handelaar
  • Dairymaid
  • Ansisca Kotze
  • Marko Sweiswerke
  • Dewald – Koop & Verkoop
  • Zelco Motors
  • Dege Trekkers
  • Master Maths
  • Lange Carr & Wessels
  • Du Toit v/d Heever
  • Karabos Natural Farming
  • Smart Dog Food
  • Upington Beton
  • Marais Orthotists Inc.
  • BVSA
  • Mari Huyser Biokinetikus
  • Condré Swart Oogkundiges
  • New Image
  • Discount Boards
  • Compufin
  • Intertekens
  • Kalkpoort Soutwerke
  • Dulux
  • STS Meletse
  • Ultrafit
  • Pieter Coffe PSG Makelaars
  • Dr. Jeannette Booysen

Kry nou jou kaartjies vir R360 per persoon en berei voor om deel te wees van ‘n aand om te onthou. Sien jou by Mej. Veltieland 2023! ☎️| (054) 338-8222