Man oorboord “gestamp” na hy laat by skip aankom

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: ‘Rassisme’ by Welkom-skool word ondersoek na onderwyseres glo nie bakleiery beëindig nie

ATHENE. GRIEKELAND. – ‘n Man wat laat was om aan boord van ‘n passasierskip te gaan, is glo deur van die bemanningslede gekeer. Hy het hom teëgesit en het in die water beland met die gepaardgaande gestoei wat gevolg het.

Die man (36) is glo oorlede na hy nie onmiddellik deur die skip se bemanningslede uitgevis is nie.

Volgens die Daily Mail het getuies gesê die man het nie ‘n kaartjie vir die skip gehad nie en sou aanboord een kon koop, maar hy het in die see beland voordat hy kon.

Bronne: IOL, The Africa, Cape Talk, VN Explorer

Lees ook: ‘Rassisme’ by Welkom-skool word ondersoek na onderwyseres glo nie bakleiery beëindig nie