Babadogter uit hospitaal in Kimberley gesteel

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY, NOORD-KAAP. – ‘n Pasgebore babadogter is Woensdag 6 September 2023 omstreeks 17:00 uit ‘n hospitaal in Kimberley gesteel.

Lt.kol. Sergio Kock sê die GKS-eenheid versoek die publiek se hulp om die baba op te spoor.

Enigiemand wat weet waar die baba is, kan speursers. Nomondo Mothelesi by 068 772 9176 bel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel