Nuwe brandstofpryse vir September amptelik aangekondig

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: 7de Laan-aanhangers en akteurs briesend na produksie opgeskort word

Die nuwe brandstofpryse vir September is amptelik aangekondig en sal môre aangepas word.

Albei grade loodvrye petrol sal met R1.71 per liter styg. Diesel sal styg met R2.75 (50ppm) en R2.84 (500ppm).

Die brandstofpryse het gestyg as gevolg van sterker internasionale ruoliepryse en ‘n swakker rand.

Bronne: IOL, BusinessTech, Daily Voice

Lees ook: 7de Laan-aanhangers en akteurs briesend na produksie opgeskort word