Lees ook: YouTuber aangekla van kindermishandeling
Eskom het aangekondig fases 4- en 5-beurtkrag sal tot verdere kennisgewing ingestel word.
Fase 4 sal vanaf 05:00 tot 16:00 ingestel word, waarna fase 5 tot 05:00 sal geld.
Eskom het gesê die hoër beurtkragfases is weens verskeie opwekkingseenhede wat ophou werk het, asook vir beplande onderhoudswerk.
Bronne: eNCA, SABC, IOL
Lees ook: YouTuber aangekla van kindermishandeling



