Kyk: video waarin Ramaphosa ‘apartheid’ die blaam gee vir tekort aan beroepsdeskundiges

Deel hierdie storie / Share this story

Kyk die video-opname van die derde voorval waarin “apartheid” onlangs vir tekortkominge blameer is.

President Cyril Ramaphosa het die “skadu van apartheid” blameer as die rede waarom die land ‘n tekort aan spesialisberoepslui, soos finansiële hoofde, ingenieurs en stadsbeplanners, het.

Volgens hom is dit die rede waarom die land nie van jong beroepskundiges wemel nie.

Bron: Newzroom Afrika

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel