Hykie Berg, SA-akteur en openbare figuur, het op 27 Augustus 2023 die oulike foto van hom en sy babadogter gedeel.
Volgens die plasing bid hy en Leméh in die oggend.
Hierdie gebed was spesifiek ‘n dankie vir haar mamma.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



