Die #Chery Tiggo 4 – kompak, slim en vol pret!

Deel hierdie storie / Share this story

Of jy nou inkopies doen in die stad of ‘n avontuur beplan, die Tiggo 4 is die ideale motor.
Met ‘n bekostigbare prys en goeie brandstofverbruik, is die Tiggo 4 die slim keuse vir slim reisigers! Besoek #Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661. #Save #CheryTiggo

*ADVERTENSIE

Lees ook: Reis met vertroue in die Ford Everest.