Lees ook: Massiewe styging in brandstofpryse verwag vir September
Die prys van brandstof sal na verwagting volgende week styg.
Loodvrye 93-petrol sal styg met minstens R1.60 terwyl 95-loodvrye petrol R1.65. per liter meer sal kos. Diesel 0.05% sal met R2.84 styg en diesel 0.005% tot minstens R2.77. Die prys van paraffien sal met minstens R2.79 toeneem.
Die amptelike aanpassings sal Maandag aangekondig word en die pryse sal Woensdag aangepas word.
Bronne: IOL, The Citizen, The Africa
Lees ook: Massiewe styging in brandstofpryse verwag vir September



