Cassidy Hartzenberg vir waarneming na Valkenberg

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Romay van Rooyen – moordverdagte vlugtig in hof

MITCHELLS PLEIN. – Cassidy Hartzenberg, wat beskuldig word van die moord op sy ma se suster, landdros Romay van Rooyen,, sal teen 11 September in die Valkenberg- psigiatriese hospitaal opgeneem word vir waarneming.

Romay van Rooyen is 11 September 2022 dood gevind in haar huis in Marina Da Gama. Hartzenberg is dae na haar begrafnis, waar hy ‘n draer was, in hegtenis geneem vir moord en die diefstal van haar voertuig.

Die saak is tot 20 Oktober uitgestel.

Bronne: IOL, Netwerk24, Pressreader

Lees ook: Romay van Rooyen – moordverdagte vlugtig in hof