Lees ook: R Kelly onder selfdoodtoesig gehou ‘vir eie veiligheid’
NEW YORK, VSA. – ’n Regter het Woensdag beslis R. Kelly se musiektantième wat deur die Universal Music Group besit word, moet aan sy slagoffers betaal word.
R. Kelly en Universal Music Group het tien dae om $520 549 aan Kelly se slagoffers te betaal.
Kelly dien 30 jaar tronkstraf vir rampokkery en sekshandel uit na sy saak in 2021 in New York voorgekom het.
Bronne: BANG Showbiz, PerthNow, Billboard, KBC
Lees ook: R Kelly onder selfdoodtoesig gehou ‘vir eie veiligheid’



