Lees ook: Verdediging soek ‘siek’ polisiebeampte weer in getuienisbank in Senzo Meyiwa-saak
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n koue front vir drie provinsies vir die naweek voorspel.
Koue weer en sterk winde word vir die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap voorspel.
Reën en sterk winde word vir Kaapstad voorspel. Daar is ‘n moontlikheid van kragonderbrekings en paaie wat geblokkeer word.
Bronne: eNCA, The Citizen, IOL
Lees ook: Verdediging soek ‘siek’ polisiebeampte weer in getuienisbank in Senzo Meyiwa-saak