Lees ook: Donald Trump gaan hom vandag aan owerhede oorhandig
GEORGIA, VSA. – Donald Trump se voormalige prokureur, Rudy Giuliani, het hom gister aan die owerhede in Georgia oorhandig.
Giuliani, Trump en 17 ander is verlede week in Georgia aangekla van sameswering om die uitslag van die 2020-verkiesing ongedaan te maak.
Nog twee medebeskuldigdes het hulle gister oorhandig -Jenna Ellis, ‘n voormalige veldtog-prokureur van Trump, en Sidney Powell, nog ‘n prokureur, beskuldig daarvan dat hy vals verklarings oor die verkiesing gemaak het.
Bronne: DW – South Africa, CBC, BBC
Lees ook: Donald Trump gaan hom vandag aan owerhede oorhandig



