Lees ook: Gids kry liggaam van vermiste skiër na 22 jaar op gletser
China het noodsaaklike kraggereedskap tot die waarde van R167 miljoen aan Suid-Afrika geskenk. Hulle het R500 miljoen beskikbaar gemaak as ‘n toelaag om die energiekrisis op te los.
Die elektrisiteitsminister het gister ‘n memorandum van samewerking met vyf Chinese entiteite geteken.
Bronne: eNCA, Jacaranda FM, Business Live
Lees ook: Gids kry liggaam van vermiste skiër na 22 jaar op gletser



