Die see se heerlikhede wag vir jou by Ocean Basket Kimberley!

Deel hierdie storie / Share this story

Jy hoef nie tot by die kus te reis om ‘n heerlike seekosete te geniet nie. Ons het dit hier by Ocean Basket op Du Toitspanweg 229, Kimberley. Proe die oorvloed van smake uit die see met ons uitgebreide spyskaart vol vars vis, soet garnaal, en heerlike mossels. Skakel ons vandag nog vir ‘n tafelbespreking by 053 831 1973.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Ocean Basket Kimberley – jou huis van heerlike seekos!