Polisie voer klopjag uit in Johannesburg-middestad

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Céline Dion veg moedig teen siekte wat haar lamlê

JOHANNESBURG:- Die polisie het Saterdag ‘n klopjag in die Johannesburg-middestad uitgevoer en onwettige sigarette en nagemaakte goedere gekonfiskeer.

Die polisie het gesê geboue is in die sakekern deur wettige kanale gekoop en later aan ongedokumenteerde inwoners uitverhuur wat dit vir onwettige aktiwiteite gebruik het.

Verskeie winikels waar nog nagemaakte goedere gekonfiskeer is, is tydens die klopjag deursoek.

Bronne: EWN, Head Topics, The Africa

Lees ook: Céline Dion veg moedig teen siekte wat haar lamlê