Groot beloning vir gesteelde bul

Deel hierdie storie / Share this story

BAPSFONTEIN, GAUTENG. –‘n Beloning van R30 000 is op die spel vir die lewendige terugvind van ‘n bul wat Vrydag 11 Augustus 2023 by Lakat-boerdery op Bapsfontein gesteel is.

Farmers’ Lives Matter South Africa het die beloning op hul Facebook-blad gedeel.

Die merk DM2013 is in die bul se oor getattoeër.

Indien enigiemand inligting van die bul het. kan hulle 082 448 7969 bel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel