Altesaam 23 dood en 20 vermis na boot sink

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Boeremaglid in hegtenis vir beweerde verkragting en seksuele gereedmaking van minderjariges

ROHINGYA. – Die liggame van 23 persone is gevind na ’n boot wat op pad was na Maleisië gesink het. Nog 30 passasiers word vermis terwyl slegs agt glo oorleef het.

Die oorlewendes het gesê hulle was Sondag op pad na Maleisië op ’n boot met meer as 50 pasassiers toe dit begin sink en deur die bemanning agtergelaat is.

Van die 23 Moslem-vlugtelinge uit Myanmar wat verdrink het, was 13 vrouens en 10 mans.

Bronne: BBC, Reuters, The Guardian

Lees ook: Boeremaglid in hegtenis vir beweerde verkragting en seksuele gereedmaking van minderjariges