Duik in ‘n see van smaak by Ocean Basket Kimberley!

Deel hierdie storie / Share this story

Lus vir ‘n heerlike, smaakvolle ete? Besoek ons by Ocean Basket op Du Toitspanweg 229, Kimberley. Proe ons wydverskeidenheid van seekosgeregte, van geurige mossels en krakerige calamari tot sappige vis. Ons verwelkom jou graag met ope arms. Kontak ons vir besprekings by 053 831 1973.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Ontdek die smaak van die see by Ocean Basket Kimberley!