Kyk: Walvis se sierlike sprong

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Walvis se sierlike sprong is gisteroggend per toeval met ‘n selfoonkamera vasgevang.

Michaela Herbst sê sy het in Kleinbrakrivier tyd by die see deurgebring toe sy aktiwiteit op verskeie plekke in die see opgemerk het.

“Ek was op die regte tyd op die regte plek om ‘n video op te neem om vir my pa te stuur. Die walvis het die heeltyd so gespring en gespeel en ek was heel gelukkig om die sprong op kamera te kon vasvang.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel