Gaan jy as enkellopende inskryf vir dié jaar se Op My Eish?

Deel hierdie storie / Share this story

“Stop, wag, bly nog ‘n bietjie” en besluit of jy aan hierdie seisoen se Op My Eish gaan deelneem.

Dit is reg, vanjaar se alleenloper wat op soek is na liefde, is niemand anders nie as Brendan Peyper!

kykNET het die nuus Donderdag op sosiale media bekendgemaak.