Voertuig uitgebrand gevind – help man opspoor

Deel hierdie storie / Share this story

John Hamilton George Banks (62) is sedert 20 Julie 2023 in Gauteng vermis.

Sy uitgebrande voertuig is in Kemptonpark gevind, maar hy word steeds vermis.

Geen verdere besonderhede is bekend nie.

Enigiemand met inligting van waar hy hom moontlik bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:

Benoni-SAPD – 011 747 0000

Missing Children South Africa – 072 647 7464

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel