(Fotokrediet: Missing Children SA) Bejaarde man dood gevindFiND iT EditorialJuly 23, 2023Afrikaans, Suid-Afrika, Tuis Deel hierdie storie / Share this story Die 79-jarige Adolf Zwicker, wat sedert 7 Julie vermis was, is dood gevind. Volgens Missing Children SA is Zwicker laas gesien toe hy na die Edenvale-hospitaal vervoer is vir behandeling Hy is later daar ontslaan. Previous Post Familie kry skadevergoeding van $800 000 na dogtertjie (4) met McNugget brand Next Post Johannesburgers voel aardskudding