Lees ook: Voormalige polisiebeampte in hof vir moord en poging tot moord
Die polisie het ’n ondersoek geloods na minstens twaalf verdagtes gisteraand ’n polisiegebou in Pretoria aangeval het.
Die twaalf verdagtes het in ’n wit Ford Ranger-bakkie gereis en probeer om by die polisiegebou in te kom. Hulle het ’n konstabel geskiet en gewond toe polisielede op patrollie hulle wou keer.
Niks is by die gebou gesteel nie. Die rede vir die aanval is onbekend.
Bronne: SAPS
Lees ook: Voormalige polisiebeampte in hof vir moord en poging tot moord



