Liggaam by Howick-waterval gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Drie kinders sterf wat glo giftige kos geëet het

Die liggaam van ‘n onbekende man is Vrydagoggend gekry waar dit aan die onderkant van die Howick-waterval gedryf het.

Die polisie het ‘n ondersoek begin om uit te vind wie die man is en wat tot sy dood aanleiding gegee het.

Volgens die Midlands EMS-woordvoerder was die liggaam al ‘n paar dae daar.

Bronne: IOL, The Citizen, Be Loud

Lees ook: Drie kinders sterf wat glo giftige kos geëet het